Nuutste Nuus



Oorwinning vir grondeienaars in Appelhof

Die Appèlhof in Bloemfontein het vandag ‘n baie belangrike uitspraak gelewer, wat duidelikheid gee oor die kwessie rondom die aanhou van beeste deur plaasbewoners. Hans-Jurie Moolman van Moolman & Pienaar verduidelik dat Adendorff Boerdery van Charlestown naby Volksrust daarin geslaag het om met sukses verskeie belangrike aspekte bevestig te kry deur die hof. “Voortaan behoort dié aspekte regoor Suid-Afrika te geld.”Moolman som die uitspraak so op: · Die aanhou van vee is ‘n onderlinge ooreenkoms tussen ...